EMail Afdruk

Feeste / Festivals

Event 

Inni-Berg Fees 2012 - Louis Trichardt
Title:
Inni-Berg Fees 2012 - Louis Trichardt
When:
24 Aug 2012 - 25 Aug 2012
Contact Person
NA
Contact Number
NA
Number of Stals
NA
Number of Visitors
NA
Kategorie:
Limpopo

Description

Die CVO Skool Zoutpansberg, Louis Trichardt, bied weer hierdie jaar die Inni-Berg Fees aan op 24 en 25 Augustus. ‘n Opwindende program met top kunstenaars soos Izak Davel, Fredi Nest, Arno Jordaan, Karin Ferreira en vele meer sal oor die twee dae optree. Buiten die stalletjies en biertuin, is daar ook kompetisies in die vorm van Mej. Inni-Berg Fees, Inni-Berg Karakter. Vir meer inligting oor die fees en die beskikbaarheid van stalletjies, skakel Miempie du Toit by 084 606 0165 of Raymond Pretorius by 082 899 5011.

Registered Users:

You have to login to register for this Event.
Banier
Komende Feeste / Upcomming Festivals
KRANSKOPDRUIWEFEES
From 08 Jan 2015 Until 10 Jan 2015
Limpopo Nylstroom