Kom ons kuier!

Komkuier

Event 

Kalahari Kuierfees
Title:
Kalahari Kuierfees
When:
18.01.2018 - 20.01.2018
Where:
Upington Expo Grounds - Upington
Category:
North Cape/Noord Kaap

Description

Die Kalahari Kuierfees bied ‘n unieke kombinasie van die kunste, sport, eiesoortige kulture, inheemse kos, teater en opbouende musiek. Dis ‘n fees wat die sintuie bekoor en lok jaarliks duisende feesgangers. Die fees word oor 3 dae aangebied, met sowat 20 000 feesgangers, 170 uitstallers, top SA sangers, en wêreldklas sportgeleenthede en kompetisies.‘n Fees is nie ‘n fees sonder feesgangers nie. Daarom rig die Kalahari Kuierfees ‘n warm Kalahari- uitnodiging aan almal om deel te wees van die fees sonder brieke. Vanjaar bied die Kuierfees, soosalt yd, moenie-misloop- topvermaak vir oud en jonk met van ons land se beste kunstenaars soos onder andere Parlotones, Nadine, Saarkie, Ray Dylan, Ray Dylan en nog vele meer.

Venue

Venue:
Upington Expo Grounds
City:
Upington

Description

Sorry, no description available

The Outeniqua Farmers’ Market is located opposite the Garden Route Mall on the N2. The five-hectare site is the home to more than 125 food and craft stalls offering produce and goods created by local farmers and skilled craft people.

 

Join us every Saturday.

 

More info...

 

 

 

Want to advertise here? Click for info.